





| Afrikaanse Web Sites met Joomla CMS |
|
|
|
|
Empower! CMS Web Design het die Joomla! CMS (inhoudsbestuursstelsel) vertaal in Afrikaans wat dit nou moontlik maak om Afrikaanse CMS webwerwe soos Musiek Oppie Net en SA Besigheidsgids te ontwerp wat maklik onderhou en aangevul kan word met nuwe en opdatum materiaal. Besoek Empower! CMS Web Design Besoek ook ons nuwe Afrikaanse besigheidsgids vir Suid Afrikaanse besighede, SA Besigheidsgids . Alhoewel die gids in Afrikaans is kan enige Suid Afrikaanse besigheid daarop adverteer. Besoek SA Besigheidsgids |